

Kantoorpraktisynsgilde
Kantoorpraktisyns-
gilde
Die Kantoorpraktisynsgilde erken jou as admin-kryger binne jou beroepsgemeenskap van saam leer, saam werk en saam doen. Skakel vandag nog by jou beroepsgemeenskap in: saam is ons sterker.


KURSUSBENAMING: Noodsaaklike vaardighede vir kantoorpraktisyns DATUM EN DUUR VAN KURSUS Februarie 2021 – September 2021 […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus […]

Die sprong vanaf die ster-werkgewer na die nuwe bestuurder is groter as wat die meeste […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Indien jy in ‘n span werk, of ‘n span mense bestuur is die webinaar vir […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Die dae is verby waar groot maatskappye en organisasies die publiek oorreed om van hulle […]

Die grootste misverstande in die werksplek ontstaan as gevolg van onvoldoende of gebroke kommunikasie tussen […]

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat administratiewe beamptes, sekretaresses en ontvangsdames daar is om slegs die […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Om te oorleef in ‘n kompeterende werksomgewing, is dit uiters noodsaaklik om aan die voorpunt […]

Veerkragtigheid verwys na die vermoë om te groei en te floreer wanneer jy met uitdagings […]

Stres is nie onbekend aan enige persoon nie. Dit is met ons sedert die mens […]

Werketiek, professionalisme, en positiewe gedrag begin by jouself. ‘n Waardestelsel is die grondslag van etiese […]

Hierdie webinaar is ‘n belegging wat benut moet word. Druk in die werksplek en ons […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]