

Gilde vir Kommunikasie en Bemarking
Gilde vir Kommunikasie
en Bemarking
Kommunikasie en bemarking is ʼn unieke en kreatiewe omgewing wat teen ʼn hoë spoed funksioneer. Die Gilde vir Kommunikasie en Bemarking bied aan jou ʼn beroepsnetwerk wat teen dieselfde spoed as jy beweeg. Ons stel jou met ander mense in komplementerende beroepe in verbinding. Word vandag deel van jou gilde: hoe sterker jou gilde, hoe sterker staan jy.


Of jy nou jou eie onderneming moet bemark, ʼn maatskappy se produk of diens moet […]



Jy vorder uitstekend! Het jy al ooit gewonder wat doen maatskappye reg om hulle handelsmerk […]


TYDLYN VAN DIE E-LEER KURSUS Vanaf 15 September 2021 tot 21 April 2022 word een […]


Leer meer oor bemarkings- en verkoopstrategieë


KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]


KURSUSBENAMING: Kortverkope DATUM EN DUUR VAN KURSUS Op ʼn tyd wat vir jou geleë is […]


KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]


Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]


Die verkoopsarena is wêrelwyd uiters mededingend – meer as ooit tevore. Aggressiewe mededinging word gedryf […]


Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus […]


Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]


Indien jy in ‘n span werk, of ‘n span mense bestuur is die webinaar vir […]


Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]


Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]


Die dae is verby waar groot maatskappye en organisasies die publiek oorreed om van hulle […]


Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]


Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]


Om te oorleef in ‘n kompeterende werksomgewing, is dit uiters noodsaaklik om aan die voorpunt […]


Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]