S-leer stel met trots die reeks “Die kuns van kommunikasie” bekend.

Hierdie reeks bestaan uit 12 video’s waarin verskeie kenners hulle kennis met JOU wil deel.

Geniet die eerste twee gratis in die gemak van jou eie huis, en wees op die uitkyk vir die volgende video's in jou inboks.

Ontwerp in Kommunikasie
Gratis

Ontwerp is oral waar jy kyk. Kleur, vorms en tipografie verlig die wêreld om ons.

Plaas in mandjie
Kuns in Kommunikasie
Gratis

In hierdie kursus leer ons hoe om deur die geraas te breek en direk met jou teikengehoor te skakel.

Plaas in mandjie
Verkoopsaanbieding
R 170

Jy wil mense beïndruk wanneer jy met hulle praat. Jy wil met mense praat en ʼn verskil in hulle lewens maak.

Plaas in mandjie
Veldjoernalistiek
R 170

Om ʼn veldjoernalis te wees, is soveel meer as net ʼn notaboek, ʼn pen, ʼn goeie oor vir ʼn storie of om sensasionele stories vir ʼn koerant uit te snuffel.

Plaas in mandjie
Projekbestuur
R 170

Ons werk deur die vyf oomblikke van projekbestuur sodat jy ʼn wesenlike verskil kan maak deur projekte vanuit ʼn kommunikasiehoek te bestuur.

Plaas in mandjie