Die Kuns van Kommunikasie

Is jy 'n kommunikasiebeampte, -bestuurder, bemarker, verkoopspersoon, skakelbeampte, sosialemediabeampte, student of enige ander persoon wat jou kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp?

Bemeester die Kuns van Kommunikasie in die gemak van jou eie huis of kantoor, met ‘n koppie warm koffie.

Hierdie reeks bestaan uit 12 video’s waarin verskeie kenners hulle kennis met JOU wil deel. Ons leer hoe om ʼn kommunikasiestrategie en bemarkingsplan op te stel, hoe om grafiese ontwerpe deel van jou kommunikasieplan te maak, asook hoe om kommunikasiemarkte oop te breek en nog vele meer!

Wie behoort hierdie kursus by te woon?

Kommunikasiebeamptes, -bestuurders, bemarkers, verkoopspersone, skakelbeamptes, sosialemediabeamptes, studente of enige ander persoon wat hulle kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Vir meer oor die kursus, hoor wat sê Cilleste.

Die kuns van kommunikasie – Vol Pakket
R 2000 (Gratis vir lede)

Vir die persoon wat sy kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Plaas in mandjie
Enkel Video's
R 170 (Gratis vir lede)

Jy wil mense beïndruk wanneer jy met hulle praat. Jy wil met mense praat en ʼn verskil in hulle lewens asook in jou onderneming maak.

Lees meer hier
Solidariteit-lidmaatskap
R 156/maand

R156 per maand vir jou Solidariteit-lidmaatskap, en kyk die volledige kursus van 12 kommunikasievideo’s. Dit is heeltemal gratis vir lede.

Lees meer hier