

Kunstegilde
Die Kunstegilde is ʼn beroepsgemeenskap vir alle persone werksaam in die kunste- en vermaaklikheidsbedryf. Die gilde wil graag die behoud van Afrikaanse kuns en kultuur bevorder, mense aanmoedig om hul kreatiewe beroepe sonder vrees te beoefen, en ʼn bydrae tot die behoud van ʼn groter gemeenskap lewer wat trots op die Afrikaanse geskiedenis, kultuur en kunste is.


KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]