

Maatskaplikewerkersgilde
Maatskaplikewerkers-
gilde
Die Maatskaplikewerkersgilde tree as waghond op vir jou in jou beroep. As maatskaplike werker is jy die lig in ander se donker en jou beroepsgemeenskap sorg dat jou lig aanhou skyn. As gilde wil ons jou in jou beroep met ander in verbinding stel, bemagtig en beskerm. Word vandag deel van jou gilde.


KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Vir alle ouers en onderwysers wat meer wil uitvind oor boeliegedrag en spesifiek kuberafknouery en […]

Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Facebook-bemarking: Ons weet dat die organisasie op Facebook bemark moet word maar hoe op aarde […]

Dalk weet die publiek van jou organisasie en ken hulle selfs jou logo, maar is […]

Fondsinsameling – is daar nog geld en hoe kry ek dit vir my organisasie? Hoe […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Die Kinderwet as geheel is dikwels oorweldigend en maatskaplike werkers sukkel soms om die praktiese […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Stres is nie onbekend aan enige persoon nie. Dit is met ons sedert die mens […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]