S-Leer se eerste seminaar en openingsfunksie

S-Leer se eerste seminaar en bekendstellingsfunksie het op 2 September 2016 plaasgevind. Dit was voorwaar ‘n heerlike dag waar professionele persone saam kon leer, lag en kuier. Wat ‘n ongelooflike voorreg.

S-Leer en tegnologie

S-Leer maak gebruik van Akademia se goed toegeruste lokale en gevorderde tegnologie om ons kursusse, seminare en ander opleidingsgeleenthede met gemak aan te bied.

Vir fotos oor die VRA seminare en ander geleethede kliek hier en soek jou geleentheid op die lys om die fotos te sien.

Kontraktereg-26-Aug-2016(01)

Vir fotos oor die AGP seminare en ander geleethede kliek hier en soek jou geleentheid op die lys om die fotos te sien.

S-Leer maak gebruik van Akademia se gevorderde tegnologie om ons kursusse, seminare en ander opeiding aan te bied.

Share This