Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus met die nodige wenke om dit suksesvol te doen. Daar gaan onder andere gepraat word oor videogebruik, inhoud, beïnvloeders en ambassadeurs.

 

KURSUSBENAMING:

30 wenke vir die korrekte gebruik van sosiale media vir enige besigheid

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie huis of kantoor, voor jou eie rekenaar

 

OORSIG VAN INHOUD:

Hierdie webinaar gaan poog om enige iemand wat met sosiale media werk, toe te rus met die nodige wenke om dit suksesvol te doen. Daar gaan onder andere gepraat word oor videogebruik, inhoud, beïnvloeders en ambassadeurs.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige iemand wat sosiale media gebruik vir hulle besigheid

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir
R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer

Ideal vir
R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir