Aanbiedingsvaardighede

KURSUSSTATUS:

R1,100.00

Category:

Beskrywing

Doeltreffende besigheidsaanbiedings is ʼn kragtige en plooibare tweerigtingmanier om inligting aan mense in groepsverband oor te dra – of dit potensiële beleggers, kliënte, werknemers, vakbonde, die media, gemeenskappe of enige ander belanghebbende party is. Hierdie werkswinkel is so ontwerp om jou toe te rus om sulke aanbiedings te kan voorberei en lewer.

Lees meer hier

Aanbiedingsvaardighede