In hierdie seminaar gaan daar gefokus word op die arbeidshof se prosesse en reëls. Kursusgangers gaan leer oor die Praktyk Handleiding van die Arbeidshof en die verskillende tipes prosesse wat plaasvind in hierdie gespesialiseerde hof. Daarna gaan kursusgangers kyk na aspekte van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die Wet op Arbeidsverhoudinge ten opsigte van die tipe dispute wat na die arbeidshof verwys kan word. Saam met elke tipe dispuut gaan daar kortliks verduidelik word watter hofstukke van toepassing is en wat in daardie hofstukke aangespreek moet word.

Arbeidshofproses en opstelwerk

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 2000

Nog Kursusse

R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir
R 0

Om ouers te bemagtig om hulle kinders te ondersteun.

Ideal vir Beheerligaamonderwysers