ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer. Die welstand van ons mense is vir ons van uiterste belang, net soos dit vir jou as verpleegster is. Daarom moedig ons jou aan om van die moderne ontwikkelinge en tendense in gesondheidsorg op hoogte te bly. Dit lei tot die hoogste vlak van pasiëntesorg.

Om hierdie rede bied ons ʼn reeks GRATIS, Afrikaanse geakkrediteerde artikels vir ons Gilde vir Verpleegsters aan!
Is jy nog nie ʼn gildelid nie? Klik hier en sluit vandag nog aan: https://gildes.solidariteit.co.za/sluit-aan/.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer

Ideal vir
R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir