ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer. Die welstand van ons mense is vir ons van uiterste belang, net soos dit vir jou as gesondheidspraktisyn is. Daarom moedig ons jou aan om van die moderne ontwikkelinge en tendense in gesondheidsorg op hoogte te bly. Dit lei tot die hoogste vlak van pasiëntesorg.

Om hierdie rede bied ons ʼn reeks GRATIS, Afrikaanse geakkrediteerde artikels vir ons Gilde vir Gesondheidspraktisyns aan!
Is jy nog nie ʼn gildelid nie? Klik hier en sluit vandag nog aan: https://gildes.solidariteit.co.za/sluit-aan/.

AanbiederGildes
Tyd2 dae
VereistesGeen
Uitkomste3 Kliniese VPO-Punte
Gradering
Jou onderrigspan


Nog Kursusse

R 0

KURSUSBENAMING: Metaboliese Sindroom (MetS) KURSUSFORMAAT: E-leer; VPO-artikel KOSTE VAN KURSUS: Gratis OORSIG VAN INHOUD: Obesiteit […]

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak […]

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
R 750

KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

Ideal vir Almal Arbeidskool