Basiese spel- en taalreëls van Afrikaans en basiese skryfvaardighede (2 dae)

KURSUSSTATUS:

R1,100.00

Uit voorraad

Category:

Beskrywing

Daar sal gedurende hierdie driedagkursus aandag geskenk word aan basiese spel- en taalreëls. Verskillende skryfstyle sal ook bespreek word.  Kursusgangers sal na afloop van hierdie kursus oor ʼn wye verskeidenheid vaardighede beskik