Leiers moet in ons moderne tyd presteer in ʼn omgewing van toenemende innovasie en verandering, hoër vlakke van kompleksiteit en druk, en diversiteit in sy breedste vorm.

Leiers se prestasie in hierdie nuwe omgewing hang af van ander mense. Vir leiers om daarin te slaag om mense saam met hulle die toekoms in te neem, verg afgeronde beïnvloedingsvaardighede.

In dié konteks spreek die inhoud van die e-leer beïnvloedingsvaardighede aan wat toegepas kan word in ‘n wye verskeidenheid situasies met verskillende individue en groepe.

Beïnvloedingsvaardighede vir leiers

AanbiederGerard van Hoek
Tyd90 minute
VereistesGeen
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 100

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns