R1,000.00
WooCommerce customize add to cart buttonBeskrywing
- Waar pas Tswana in?
- Noodhulp vir beginners: Wag, ek leer nog Tswana!
- Jy moet mooi vra: Hoe sê ons asseblief en dankie?
- Een, twee, drie – telwoorde en dae van die week, persoonlike voornaamwoorde en plekaanduiding.
- In watter klas val jy? Hoe werk selfstandige naamwoorde? Inleiding en oorsig
- Batho pele! Hoe werk selfstandige naamwoorde? (deel 1)
- Al daai goeters. Hoe werk selfstandige naamwoorde? (deel 2)
- Dinge, plante en diere. Hoe werk selfstandige naamwoorde? (deel 3)
- Pap en brood. Hoe werk selfstandige naamwoorde? (deel 4)
- Hoe nou? Hoe, waar en waarmee word iets gedoen? Bywoorde.
- Polelo ya Motshameko wa Dikgosi – Hoe word besitting in Tswana aangedui? (deel 1)
- Leeto la ga Dorothy. Ons lees ons eerste storie; woordeskatuitbreiding.
- Moenie negatief wees nie! Teenwoordige tyd, en ontkenning in die teenwoordige tyd.
- Ons sal nie moed opgee nie! Toekomende tyd, en ontkenning in die toekomende tyd.
- Dit was darem lekker in die ou dae, verlede tyd, ontkenning in die verlede tyd.
- Dit was darem lekker in die ou dae – Hersiening
- Ke na le madi (ek het geld/bloed). Hoe word besitting in Tswana aangedui; ontkenning.
- Hierdie daardie en doerdie, aanwysende voornaamwoorde, absolute voornaamwoorde
- Wena o tonki! Ek is ’n donkie – dit is ’n donkie. Hoe sê mens “dit is” in Tswana; ontkenning.
- Seipone – die spieël, die refleksief.
- Rona re thusana – ons help mekaar, die resiprokalis (mekaar), die applikatief (vir), die kousatief (laat), en die lydende en bedrywende vorm (word ge…)
- Woordjies – verkleiningsvorme
- Wie wil nou werk? Deverbatiewe
- Enumeratiewe voornaamwoorde – watter, geen, ander. Vraende voornaamwoorde (watter), eksklusiewe voornaamwoorde (geen), seperatiewe voornaamwoorde (ander/vreemde)
- Ons almal – Kwantitatiewe voornaamwoorde