Is jy ‘n kommunikasiebeampte, -bestuurder, bemarker, verkoopspersoon, skakelbeampte, sosialemediabeampte, student of enige ander persoon wat jou kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp?

Bemeester die KUNS VAN KOMMUNIKASIE deur die volgende temas:

  • Skep van ʼn kommunikasiestrategie
  • Verkoopsaanbieding
  • Projekbestuurfondasie
  • Motiveer en inspireer met jou kommunikasie
  • Verband tussen strategie, prestasie en kommunikasie
  • Handelsmerkbestuur
  • Hoe kommunikasie help om markte oop te breek
  • Grafiese ontwerp
  • Topwenke oor sosiale media
  • Die bemarkingsplan
  • Kommunikasie en strategie
  • Reputasiebestuur
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 2000

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers