Die tien gewoontes van suksesvolle krisisbestuurders

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Tydens die aankondiging van die inperking kyk ons na hoe besighede nou tydens die krisistye suksesvol moet bly, of moet planne maak om personeel te behou, of besigheid te laat voortgaan.  As gevolg hiervan het die krisisbestuurders hulle hande vol. Leer tydens dié webinaar watter gewoontes krisisbestuurders het om die inperkingsperiode te beveg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *