Die vierde nywerheidsrevolusie (4NR) vir jongmense

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

KURSUSBENAMING:

Die vierde nywerheidsrevolusie (4NR) vir jongmense

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

22 Augustus 2020

16:00 – 17:00

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

Op jou rekenaar in die gemak van jou eie huis of kantoor.

OORSIG VAN INHOUD:

Enige jongmens wat besig is om oor sy of haar loopbaan te droom, sou al die woorde raak gelees het:  “Berei jou voor vir die vierde nywerheidsewolusie”. Die Solidariteit Jeug span het gaan ondersoek instel, en in hierdie webinaar praat ons, saam met onderrigspesialis Dr. Juran van den Heever, oor wat ’n nywerheidsrewolusie is, wat die vierde een behels, en hoe jy jouself en jou loopbaan gereed kan maak vir die voordele en risiko’s wat hierdie rewolusie inhou.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Hierdie webinaar is vir enige jongmens wat ’n besluit moet neem oor die loopbaan wat hulle wil volg.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *