KURSUSBENAMING:

Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids.

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Opening en verwelkoming by die webinaar: 28 Julie 2020 om 12:00 tot 12:30.

Bywoners moet die E-leer-kursus voltooi tussen 28 Julie en 4 Augustus 2020.

Fasiliteringswebinaar: 4 Augustus 2020 om 10:00 tot 13:00.

KURSUSFORMAAT:

‘n Kombinasie van E-leer en fasilitering via webinaarsessies.

Tydens die webinaarsessies kan die bywoners vrae stel en deelneem aan die fasiliteringsproses.

Bywoners wat spesifieke vrae het, moet asseblief hul vraelys stuur voor die einde van die besigheidsdag op 3 Augustus 2020 sodat hierdie vrae hanteer kan word tydens die fasiliteringsessie op 4 Augustus 2020.

KOSTE VAN KURSUS:

Geen

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie huis of kantoor.

 

OORSIG VAN INHOUD:

  1. Die algemene proses van ’n dissiplinêre verhoor.
  2. Die rolle van die onderskeie partye.
  3. Wat bewys moet word om skuldig bevind te word op ’n klag van wangedrag.
  4. Hoe om teenstrydige getuienis te benader.
  5. Hoe om voor te berei.
  6. Moontlike uitkomste.
  7. Hoe om aansoek te doen vir uitstel.
  8. Hoe om aansoek te doen vir verteenwoordiging.
  9. Dissiplinêre verhore en Covid-19.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige werknemer wat graag meer wil leer oor dissiplinêre verhore, arbeidspraktisyns, vakbond- en werkgewersorganisasie-verteenwoordigers en organiseerders.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


Nog Kursusse

R 250

Die verhouding wat jy met jouself en ander het, vorm die basis van jou lewe. Hoe stewig is jou fondasie?

Ideal vir Kantoorpraktisyns
R 0

Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns