Diversiteit in die werkplek

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Suid-Afrika is wêreldwyd bekend vir ons land se diversiteit. Dit is van die eerste opmerkings wat toeriste op sosiale media maak. Alhoewel Suid-Afrika soortgelyke diversiteitskenmerke het as sekere ander lande, is Suid-Afrika in vele opsigte uniek. Dit is nodig om hierdie ontwisbare uniekhede te verstaan en reg te benut in beide die werksplek en ’n sosiale konteks. Hierdie webinaar fokus op hoe persone se sienswyses hul effektiwiteit in ’n diverse omgewing beïnvloed.

Diversiteit in die werkplek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *