Die sprong vanaf die ster-werkgewer na die nuwe bestuurder is groter as wat die meeste mense dink, en soms verloop alles nie vlot nie.

Jy word ewe skielik gekonfronteer met nuwe verantwoordelikhede soos om seker te maak dat teikens gehaal word, jou mense hul doelwitte bereik, en jou afdeling glad verloop.  En dan word daar nie eens gepraat van take soos aanstellings, dissiplinering en kommunikasie met topbestuur nie.

Is jy gerat om jou nuwe verantwoordelikhede soos ’n professionele persoon te hanteer?

Jy sal bietjie meer leer oor:

  • Lei van vergaderings
  • Aanstel van werknemers
  • Motivering van ander
  • Aktiewe luister
  • Bly kalm onder druk
  • Kom weerstand te bowe, en ander vaardighede

Datum van opname: 15 Julie 2020

Tyd van opname: 10:00 AM -11:00 AM

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


Nog Kursusse

R 250

Die verhouding wat jy met jouself en ander het, vorm die basis van jou lewe. Hoe stewig is jou fondasie?

Ideal vir Kantoorpraktisyns
R 0

Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns