Hierdie kursus is ontwerp om spanbestuurders toe te rus met kennis en vaardighede wat hulle sal help om hierdie verantwoordelikheid effektief te kan nakom. Aangesien organisasies dikwels nie ‘n onderskeid tref tussen leierskap en bestuur nie, sal daar ook tyd gespandeer word op aspekte van leierskap, veral daardie leierskapsvaardighede wat ‘n bydrae lewer tot effektiewe spanbestuur.

Lees meer

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 2190

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns