Emosionele intelligensie

KURSUSSTATUS:

R1,930.00

Category:

Beskrywing

Die hedendaagse werkplek is baie meer veeleisend en mededingend as ooit tevore. Daar is baie min waarborge van sekuriteit en volhoubaarheid. Om mee te ding in die in die wêreldmark word daar dikwels van mense verwag om soos masjiene te werk. Alhoewel daar hoë verwagtings in terme van tegniese kundigheid en vaardighede gestel word, is dit egter ook waar dat jy nie na die beste van jou vermoë kan presteer as jy jouself nie effektief kan bestuur, of sukkel om goeie interpersoonlike verhoudings te handhaaf nie.

Lees meer hier