Finansies vir nie-finansiële bestuurders: ’n Besigheidspel seminaar 2020

KURSUSSTATUS:

R2,000.00

Category:

Beskrywing

Die seminaar bied ’n ander perspektief op finansies vir nie-finansiële bestuurders. Deelnemers word betrek by ’n besigheidspel, eerstens as werknemers en daarna as eienaars. Die spel ontwikkel die insig met betrekking tot wat dit behels om soos ’n eienaar te dink en op te tree. Finansies word dus beskou vanuit die perspektief van ’n eienaar. Hierdie fokus beteken dat bestuurders wat die besigheidspel bywoon, finansies analiseer asof die besigheid hulle eie is.

Finansies vir nie-finansiële bestuurders: ’n Besigheidspel seminaar 2020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *