KURSUSBENAMING:

Gedrag in die werkplek

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

Op jou rekenaar in die gemak van jou eie huis of kantoor.

OORSIG VAN INHOUD:

Jou gedrag, of etiket, in die werkplek, is baie belangrik!  Met ’n werkplek wat al hoe meer verander, raak dit al hoe belangriker om na jou gedrag in die werkplek te kyk.  Die kleredrag wat ons kies, die aanspreekvorms wat ons kies, selfs die dinge waaroor ons in ons breuke praat, het alles in die 21ste eeu punte geraak waarop en waarvoor ons as jongmense beoordeel word in die werkplek. In hierdie webinaar bespreek Rolanda Du Toit, bestuurder van personeelontwikkeling by Solidariteit, hoe jy jou gedrag in die werkplek tot jou voordeel kan gebruik.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Hierdie webinaar is vir enige persoon wat reeds werk of op pad is om die werksmag te betree.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers