GenMan Fundamentele aspekte

KURSUSSTATUS:

R4,000.00

Category:

Beskrywing

Die doel van hierdie geakkrediteerde module is om in gesproke of verbale besigheidskommunikasie nuwe vaardighede te ontwikkel en bestaandes te verfyn. Die leer in hierdie module skep die geleentheid om effektiewe groep- en een-tot-een-kommunikasie asook aanbiedingsvaardighede te oefen.

In die besigheidsomgewing het ons daagliks vergaderings. Vergaderings sluit gewoonlik baie mense in teen hoë ’n koste, wat beteken elke vergadering moet punte tel. Tydens hierdie gedeelte van die program sal jy bekendgestel word aan die voorbereiding en die prosedures wat nodig is om ’n formele vergadering te lei.

Verder sal jy leer hoe om mense by probleemoplossing, besluitneming en beplanning in te sluit. Om mense te betrek verg effektiewe onderhandeling en die fasilitering van wen-wen uitkomste.

GenMan Fundamentele aspekte

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *