Hantering van stresvolle verandering

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Hierdie webinaar bekyk die hantering van stresvolle verandering vanuit ‘n ander perspektief.
Die perspektief is gebaseer op ‘n ervaring van Robert Schaffer in die 1950s en vele soortgelyke ervarings daarna.
Schaffer se insigte oor verandering word na amper sewe dekades beskou as meer relevant as ooit.

Skakel gerus in en leer wat dit verg om toenemende en aanhoudende druk en stres te hanteer.
Hierdie webinaar bied ‘n vars benadering aan en gee praktiese wenke om te gebruik as ‘n leefstyl.

Kom ons reflekteer saam hoe dit drie broers ‘gered’ het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *