Druk in die werksplek en ons persoonlike omgewing is nie nuut nie. Die druk neem aanhoedend toe en die intensiteit daarvan verdiep. Een van die primêre bronne van druk is onophoudelike verandering wat soos golwe vinnig op mekaar volg. Dit is nie net die golwe wat ons moet trotseer nie, maar ook onvoorspelbare sy-strome en verandering in gety. In die werklike lewe werk getye van verandering nie op ‘n vasgestelde tydskedule nie. Al wat voorspelbaar is, is die onvoorspelbaarheid van verandering.

Druk en stres is sinoniem. Om toenemende en aanhoudende stres te hanteer verg ‘n vars benadering. Hierdie webinaar bied die vars benadering aan en gee praktiese wenke om te gebruik.

AanbiederGerard van Hoek
Tyd1 uur
VereistesGeen
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns