Hoe om aanlyn met jou besigheid voort te gaan

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Baie besighede is bekommerd oor die voortbestaan van hulle besigheid. Baie het slapelose nagte oor die inperkingsperiode en tereg so. Dit is ’n tragiese tyd, maar dit kan ook nou die tyd wees om jou besigheid aanlyn te skuif, dinge anders te doen en buite die boks te dink.

Ons gaan tydens dié webinaar poog om jou toe te rus met ’n paar wenke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *