KOSTE VAN KURSUS:

R100 (Nie-lede)

R60 (Solidariteit-lid)

 

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie kantoor, of by die huis op jou rekenaar of jou foon.

 

OORSIG VAN INHOUD:

Verpleegsters wat hierdie module gaan deurwerk sal meer kennis oor die inflammatoriese infeksieproses bekom. Daar sal van voor af kennis gemaak word met ’n oorsig oor die liggaam se immuunstelsel, wonde, die verskil tussen inflammasie en infeksie én verskillende selle in die liggaam.

 

KURSUSUITKOMSTE:

In hierdie module gaan jy meer oor die volgende leer:

  • Witbloedselle naamlik die neutrofiele, monosiete, limfosiete, basofiele en eosinofiele
  • Endoteelmembraan wat die bloedvat uitvoer

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Verpleegsters of enige iemand wat meer wil weet van die inflammatoriese infeksieproses.

AanbiederS-leer
Tyd
VereistesGeen
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


R 100

Nog Kursusse

R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Om ouers te bemagtig om hulle kinders te ondersteun.

Ideal vir Beheerligaamonderwysers