Interpersoonlike vaardighede: Werk goed saam met ander

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Inleidende gesprekke oor die waarde van waarderende ondersoek (appreciative inquiry) in enige groepsopset word gevoer. Waarderende ondersoek skep ʼn bewustheid by elke werknemer om gedrags- en kommunikasiestyle te ontdek en om sodoende bewus te wees van hoe belangrik ander in die span is, en om die fokus op die SELF te verminder. Deelnemers kan ook vrae vra oor hoe en waarom konstruktiewe ontevredenheid in die kantoor juis tot meer kreatiewe dialoog en kommunikasie kan lei. Waardevolle wenke word gedeel om die atmosfeer en omgewing in die werkplek te verbeter sodat elke werknemer bewus is van die energie wat hy en sy versprei om van die werkplek ʼn meer aangename plek te maak, al dan nie.

Interpersoonlike vaardighede: Werk goed saam met ander

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *