Jeugkamp: Fiks vir werk

KURSUSSTATUS:

R4,000.00

Category:

Beskrywing

Program is vir intreevlak werknemers wat nog nooit voorheen op ’n permanente basis vir ’n organisasie gewerk het nie. Die program is aangepas om dit oor ’n naweek, vanaf die  Vrydagmiddag tot die Sondagmiddag aan te bied.

Hierdie program word reeds vir baie jare aangebied, vir verskeie organisasies. Die teikengroep is vir studente wat afgestudeer het, ongeag die omgewing waar hulle gestudeer het. Dit sluit in matrikulante, persone wat vakleerlingskappe voltooi het sowel as studente wat by tersiêre instellings gestudeer het.

Jeugkamp: Fiks vir werk

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *