R0.00
WooCommerce customize add to cart buttonBeskrywing
KURSUSBENAMING:
Jou Loopbaanreis
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
KOSTE VAN KURSUS:
Gratis
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gemak van jou eie huis
OORSIG VAN INHOUD:
Daar heers tans groot onsekerheid oor werk in Suid-Afrika. Sal daar volgende jaar vir jongmense werksgeleenthede wees? Wat kan ek as jongmens doen om myself voor te berei vir die werkplek, en my kanse om ‘n werk te kry te verbeter? Solidariteit Jeug en Akademia wil hierdie vrae beantwoord deur jongmense bekend te stel aan al die oplossings wat hulle oor jare se worsteling met hierdie kwessies ontwikkel het. Hierdie webinaar is ‘n moet vir ‘n jongmens wat onseker is oor sy of haar loopbaanpad, oor studierigtings, en oor beurse. Moet dit nie misloop nie!
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Hierdie webinaar is ‘n moet vir ‘n jongmens wat onseker is oor sy of haar loopbaanpad, oor studierigtings, en oor beurse. Moet dit nie misloop nie!