Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die beroepsgesondheid en -veiligheid vereistes om terug te keer werk toe en die praktiese gevolge wat dit vir werknemers en werkgewers hou, maar ook in die toekoms sal inhou.

Kyk gerus die webinaar hier om seker te maak jy as werkgewer is gerat om jou werknenemers veilig mag terugkeer werk toe.

Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering
Jou onderrigspan


GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir