Gons-fees – Jou inligtingsfees vir kommunikasiepraktisyns

KURSUSSTATUS:

R560.00

Uit voorraad

Category:

Beskrywing

OORSIG VAN INHOUD:

Die kommunikasiebedryf is ‘n energieke, innoverende en omvattende omgewing wat ‘n wye spektrum dek. Dit word van persone in die bedryf verwag om lewenslange leerders te wees en deur hul vaardighede meesterskap in hulle veld te bereik. Werkspraktyke verander vinnig en dit raak al hoe moeiliker vir kommunikasiepraktisyns om op hoogte van nuwe tendense te bly. Die behoefte van persone wat kommunikasieverwante take moet verrig, word al hoe groter om netwerke te vorm, kennis te deel, en by deskundiges te leer.
Die Kennisfees vir Kommunikasiepraktisyns sal ʼn netwerkgeleentheid wees, ʼn geleentheid bied om kennis te deel en te ontvang, en kommunikasiepraktisyns die kans gun om by deskundiges kers op te steek.

https://s-leer.co.za/product/kennisfees-vir-k…ikasiepraktisyns/