Kollektiewe arbeidsreg

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Tydens hierdie webinaar gaan die Fasiliteerder die kollektiewe regte soos vervat in die Wet op Arbeidsverhoudinge bespreek om te wys wat die wetgewer se benadering tot meerderheidsbelange is. Teenoor hierdie agtergrond gaan daar gekyk word na verskillende tipes kollektiewe ooreenkomste en hoe hierdie ooreenkomste uitgebrei word. Daar gaan laastens gekyk word na minderheidsbelange in die kollektiewe konteks en of wetgewing tog tegemoetkomend is.

Kollektiewe arbeidsreg

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *