R0.00
WooCommerce customize add to cart buttonBeskrywing
KURSUSBENAMING:
Kophou in Covid-19-tyd
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
24 Julie 2020 om 13:00
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
KOSTE VAN KURSUS:
Geen
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie huis of kantoor.
OORSIG VAN INHOUD:
Die psigiatriese impak van die virus op:
1. gesondheidswerkers
2. pasiënte
3. familie
en maniere om die impak te bestuur.
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Enige werknemer in die gesondheidsberoep of enigiemand wat meer inligting oor die onderwerp wil bekom.