GRATIS

Ontwerp is oral waar jy kyk.  Kleur, vorms en tipografie verlig die wêreld om ons. Dit vorm kulture en kleur persoonlikhede in. Grafiese ontwerper Marike Grobler leer ons waarom ontwerp ʼn belangrike rol in bemarking speel en hoe jy dit kan gebruik om jou doelwitte te bereik.

Marike is ʼn grafiese ontwerper wat haar kreatiwiteit uitleef deur aan verskeie handelsmerke bekendheid te gee. Haar kennis oor handelsmerke, die noodsaaklikheid van ʼn goeie handelsmerk en alles wat daarmee gepaard gaan, is wat haar suksesvol maak. Sy het ervaring van verskeie maatskappye se handelsmerke asook die suksesvolle belyning daarvan met hulle bemarkingsdoelwitte.

Die kuns van kommunikasie – Vol Pakket
R 2000 (Gratis vir lede)

Vir die persoon wat sy kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Plaas in mandjie
Solidariteit-lidmaatskap
R 166/maand

R 166/maand vir jou Solidariteit-lidmaatskap, en kyk die volledige kursus van 12 kommunikasievideo’s. Dit is heeltemal gratis vir lede.

Lees meer hier
GRATIS

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit

Ideal vir Kantoorpraktisyns