R 170

Om ʼn veldjoernalis te wees, is soveel meer as net ʼn notaboek, ʼn pen, ʼn goeie oor vir ʼn storie of om sensasionele stories vir ʼn koerant uit te snuffel. Dit behels ʼn leefstyl gevul met nuuskierigheid en avontuur. Joernalis Mia Slabbert deel met jou wenke oor hoe om in hierdie veld suksesvol te wees.

Mia is ʼn gebore veldjoernalis met ʼn groot liefde vir mense en hulle stories. Met jare se ondervinding as joernalis in verskeie mediums en op talle platforms maak sy seker dat die ware storie met deernis en die nodige empatie vertel word. Vir haar is ʼn storie nie net woorde op ʼn stuk papier nie; dit is ook die mense wat daagliks daarmee saamleef.

Die kuns van kommunikasie – Vol Pakket
R 2000 (Gratis vir lede)

Vir die persoon wat sy kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Plaas in mandjie
Solidariteit-lidmaatskap
R 166/maand

R 166/maand vir jou Solidariteit-lidmaatskap, en kyk die volledige kursus van 12 kommunikasievideo’s. Dit is heeltemal gratis vir lede.

Lees meer hier
R 170

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]