R 170

Jy wil mense beïndruk wanneer jy met hulle praat. Jy wil met mense praat en ʼn verskil in hulle lewens asook in jou onderneming maak, maar om met ʼn gehoor te praat, gaan oor meer as net dit wat jy sê. In hierdie hoofstuk leer GP van Rheede van Oudtshoorn, direkteur van Coppertop Consulting, ons oor gehooranalise, inhoudbeplanning, die oordrag van ʼn boodskap sowel as nie-verbale optrede.

GP bring positiewe energie na enige opleiding of aangeleentheid vir besigheidsbeplanning. Hy het 23 jaar ondervinding as spreker en konsultant, en hy het al in meer as 11 lande sy kennis met diverse gehore gedeel.  Sy kennis is gegrond op sy akademiese opleiding in kommunikasiewetenskap en hoër onderwys.

Die kuns van kommunikasie – Vol Pakket
R 2000 (Gratis vir lede)

Vir die persoon wat sy kommunikasie en bemarkingsvaardighede wil opskerp.

Plaas in mandjie
Solidariteit-lidmaatskap
R 166/maand

R 166/maand vir jou Solidariteit-lidmaatskap, en kyk die volledige kursus van 12 kommunikasievideo’s. Dit is heeltemal gratis vir lede.

Lees meer hier
R 170

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]