Moeilike mense: Hoe betuur mens hulle?

KURSUSSTATUS:

R2,700.00

Category:

Beskrywing

Kan jy onthou wanneer laas jy met ‘n moeilike persoon te make gehad het? Hoe het jy die situasie hanteer? Wat was die resultaat? Het jy die probleem op ‘n rasionele, kalm en wedersyds bevredigende manier opgelos? Of het jy jou humeur verloor? Dit is beslis nie maklik om ‘n moeilik mens in die werkplek effektief te hanteer nie. Dit lei dikwels tot konflik en frustrasie. Die goeie nuus is dat ‘n mens beslis kan leer om dit makliker te doen. Hierdie kursus sal jou help om jou eie denke te analiseer en evalueer, en die ander persoon se gedrag beter te verstaan. Dit sal jou ook talle voorstelle gee oor hoe om met verskillende soorte mense in uitdagende omstandighede op ‘n effektiewe manier te hanteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *