R1,500.00
WooCommerce customize add to cart buttonBeskrywing
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
Februarie 2021 – September 2021
Een module per maand
KOSTE VAN KURSUS:
Hierdie kursus kan as ’n geheel, of per module aangekoop word.
Let wel: Na afloop van voltooiing van die kursus sal daar op die sertifikaat aangedui word watter modules voltooi is.
R1 500 vir al 8 modules vir nie-lede
R 800 vir al 8 modules vir lede.
Die kursus kan ook per module aangekoop word, teen R250 vir nie-lede, en R150 vir lede. Indien jy daarin belangstel om slegs sekere modules aan te koop, kan jy ons gerus kontak by navrae@s-leer.co.zaLet wel: Module 1 sluit die afskopfunksie in en module 8 sluit die Kantoorkampioen-funksie in.
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
Die kursus bestaan uit verskeie komponente wat strek van e-leer, webinare tot seminare.