Onderhandelingsvaardighede: Algemeen

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Hierdie webinaar word gewy aan onderhandeling as ’n benadering om konflik te besleg. Konflik in die werkplek is algemeen. Konflik is gesond wanneer dit nuwe idees en beter werksverhoudinge meebring. Vir dit om plaas te vind, is die strewe na ’n wen-wen benadering in konflikhantering noodsaaklik. Ongesonde konflik skei mense en kan wonde laat wat nie maklik genees nie. Onderhandeling is ’n doeltreffende metode om wen-wen uitkomste te bereik.

Onderhandelingsvaardighede: Algemeen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *