Onderhandelingsvaardighede: Algemeen

KURSUSSTATUS:

R4,000.00

Category:

Beskrywing

In ons moderne tyd moet leiers presteer in ’n omgewing van toenemende innovasie en verandering, hoër vlakke van kompleksiteit en druk, en diversiteit in sy breedste vorm.

Leiers se prestasie in hierdie nuwe omgewing hang af van ander mense. Vir leiers om daarin te slaag om mense van verskeie belangegroepe saam te neem die toekoms in verg afgeronde onderhandelingsvaardighede.

In dié konteks dek die inhoud van die program onderhandelingsvaardighede wat toegepas kan word in ‘n wye verskeidenheid situasies en op verskillende individue en groepe.

Onderhandelingsvaardighede: Algemeen

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *