Ondernemingsrisikobestuur

KURSUSSTATUS:

R5,400.00

Category:

Beskrywing

Ondernemingsrisikobestuur het ten doel om die deelnemer toe te rus met die nodige vaardighede om strategiese en operasionele risiko’s in die organisasie suksesvol te bestuur. Dit word gedoen deur ’n sistematiese benadering tot risikobestuur bekend te stel wat steun op praktiese riglyne en eenvoudige template.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *