Ontdek jouself tydens inperking

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

Ons almal worstel soms met die vrae: Waarheen is ek op pad? Waarvoor is ek bestem? Hoekom is ek op aarde geplaas? Waar kan ek verskil maak? Is ek goed genoeg?

Hierdie webinaar gaan jou vlugtig probeer help om jouself op ’n lekker en kreatiewe manier weer te ontdek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *