Outlook-produktiwiteit: Bestuur en spaar jou tyd só (14 Mei)

KURSUSSTATUS:

R2,000.00

Category:

Beskrywing

Hierdie uitnodiging is vir ʼn klein groepie (nie meer as 12 nie) vir ʼn intensiewe en interaktiewe, praktiese hande-op-jou-sleutelbord werkwinkel wat jou sal help om jou persoonlike produktiwiteit te verbeter. Jy werk op jou eie Outlook (weergawe 2010 en later) en kan verbeteringe daar en dan implementeer.

Bring jou skootrekenaar en werk intyds op jou eie Outlook sodat jy nie agterna nog ekstra tyd nodig het om jou nuwe kennis en vaardighede te implementeer nie.

Outlook-produktiwiteit: Bestuur en spaar jou tyd só (14 Mei)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *