POPI – wetgewing

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

KURSUSBENAMING:
Voldoening aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, (No. 2 van 2000) (POPI-wetgewing)

KURSUSFORMAAT:
Fasilitering via webinaarsessie

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie huis of kantoor

OORSIG VAN INHOUD:
Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (No. 2 van 2000). In hierdie webinaar gaan ons spesifiek kyk na die vereiste dat elke organisasie (sommige organisasies het uitstel tot 31 Desember 2020) ʼn Paia-handleiding ingevolge artikel 51 van die wet moet opstel. Die volgende aspekte sal in die besonder aandag kry:
1. Inhoud van die handleiding;
2. Opdatering van bestaande artikel 51-handleidings ná die inwerkingtrede van die Wet op Persoonlike Inligting (No. 4 van 2013) (Popi);
3. Die risiko’s van nienakoming; en
4. Waarom u daaraan moet voldoen.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Alle beroepslui in Suid-Afrika

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *