Praktiese navorsingsmetodologie (Inleiding tot navorsing)

KURSUSSTATUS:

R1,100.00

Category:

Beskrywing

OORSIG VAN KURSUS:

Gepaste en weldeurdagte navorsingsmetodes en ontwerp is die versekering dat jy by relevante en betroubare resultate sal uitkom. Die wetenskaplike proses en manier van dink gee ook ʼn raamwerk van stappe wat jy moet volg, en maak dit eintlik makliker omdat jy dan presies weet waar om te begin en watter vrae om by elke stap te vra. Hierdie seminaar is prakties van aard en gaan poog om bruikbare hulpmiddels vir jou te gee om jou navorsing te bedink, te beplan en uit te voer – selfs te geniet sodat jy weer en weer navorsing sal wil aanpak.

https://s-leer.co.za/courses/praktiese-navorsingsmetodologie-inleiding-tot-navorsing/