Reputasie maak nou meer saak as ooit te vore

KURSUSSTATUS:

R0.00

Category:

Beskrywing

As jy gewonder het of jou besigheid of jou reputasie belangrik was, is dit nou die tyd om dit ernstig op te neem. Baie besighede en individue kan nou slegs staatmaak op hulle reputasie aangesien hulle nie soos normaal kan voortgaan met besigheid soos ons dit ken nie. Hoe kan jy seker maak dat hierdie reputasie jou sal help om na die twee verdere weke van inperking jou besigheid weer te laat blom?

Leer by die webinaar bietjie wenke en reëls sodat jy tydens inperking steeds kan werk aan jou besigheid se reputasie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *